DiDi

Dichters op Dinsdag

Flower

DiDi 144 | Zuid-Afrika

We blijven in voetbalsferen. Zuid-Afrika, behalve een land van voetbal, rugby, townships en safari ook een land van poëzie. Het gedicht heet Ambience Afrikaans en is geschreven door Charl-Pierre Naudé

Diep in die dor aarde flonker vuurwerke
van water en skuif kontinente deksel
vir deksel fossielbeendere toe. Plaashekke
staan nou op toeka se seevloer waar draadheinings vreksels
van die droogte vang: visnette skeef gespan
deur die son. Soos ‘n Eduardiaanse spieël lê die soutpan.

Die plaashuis, riempiestoele, die wind. Kopervase
waarin gesigte vertrek tot ou Griekse maskers.
Twee wit grafte op die rantjie. Die séance’e
van die geestesoog: in die lugspieël springs marsbankers.

Dis slegs hy nog, die seun; maar hy’s net naweekboer.
Soos goue sakhorlosies tik snags die dakpampoene
met geslote fosfor. Die Eurythmics jaag die hoenders
smiddae op, daar lê rock-ensiklopedieë oor die vloer.

2 Responses to “DiDi 144 | Zuid-Afrika”

  1. June 22nd, 2010 at 12:28 pm

    ♫ Melody ♫ says:

    Ik ben weer van de partij hoor ;-)
    Wij twee houden wel stug vol he?

    http://melodymusic.web-log.nl/melodymusic/2010/06/-didi-45-zuidafrika-.html

    Fijne dinsdag, tot volgende week ;-)

    Groeten Melody

  2. June 22nd, 2010 at 2:19 pm

    Gavi Mensch says:

    Wat een prachtige taal is het Zuid-Afrikaans toch en wat een een beeldend gedicht…..
    Ik heb een ‘gedichtje’ uit mijn archief opgevist:

    http://gavimensch.blogspot.com/2010/06/lessen-van-anna-3.html

    ‘n vriendelike groet
    Gavi

Leave a Reply